Profile data
Club Cape Multisport Club
First Name Tania
Last Name Visagie
Race 4 Charity CHOC (Childhood Cancer Foundation)
Target Amount 5000.00
What's your story Ek wil graag geld insamel vir kankerlyertjies en n verskil maak aan hulle lewensgehalte en hopelik hul gesondwordproses. Om 90km te hol vir kankerpasiëntjies. is niks in vergelyking met hul stryd teen die Groot K nie!

Summary
Donate Now Total Raised

CLICK HERE TO MAKE YOUR DONATION <

R 11700.00

Donations
Date/Time Donated by Message Amount
05-04-2018 Christelle R 200.00
05-04-2018 Oloff R 500.00
05-04-2018 Kleintjie R 500.00
05-04-2018 Ansa R 200.00
05-04-2018 Rossouw Go for it! R 100.00
05-04-2018 Tessa Carstens R 200.00
05-04-2018 Liesl Basson R 500.00
05-04-2018 Louise Ferreira Go my deksel Go!! R 500.00
05-04-2018 Alrina R 200.00
06-04-2018 Janca Theron Blessings in oorvloed vir jou! R 300.00
06-04-2018 Hanlie Lekker hol Taansie! R 200.00
08-04-2018 Joléne Dit gaan ñ super geblessde 90km wees! R 500.00
08-04-2018 W.j. Visagie Ek hoop jy het 'n wonderlike Comrades! Well done met die mooi inisiatief! R 1500.00
08-04-2018 Annene Go TV go! Every step counts. Weet jy gaan ń amazing race hê! R 300.00
09-04-2018 Die Van Den Bergs R 500.00
11-04-2018 Hannie Penderis R 300.00
11-04-2018 A.d. Botha Sterkte met die Comrades! Mooi gedagte, ondersteun met Dankbaarheid! R 1000.00
13-04-2018 Annelie Jy het 'n groot hart. Hoop dit is die maklikste 90 km ooit! Ek bid vir 'n sound mind (2Tim 1v7). R 1000.00
13-04-2018 Mavissie Hou bene, hou! R 100.00
17-04-2018 Gerda Van Der Merwe Sterkte Tania. Bydrae is klein maar kom uit my hart. R 200.00
17-04-2018 Hendrik En Mariana Baie sterkte Tania. Ons bid dat dit baie goed sal gaan. R 500.00
17-04-2018 Mariana Baie sterkte Tania. Ons bid dat alles baie goed sal afloop. R 500.00
17-04-2018 Fc En Anel Orffer Baie baie sterkte Tania, jy het n goue hart en ons Hemelse Vader sal jou elke km dra. R 500.00
18-04-2018 Anli Wahl Fantastiese inisiatief, jy's 'n wonderlike inspirasie vir ons almal! Mag jou bydrae 'n groot verskil in 'n spesiale kind se lewe maak! Ons bid weer vir 'voete van 'n Ribbok'! R 1000.00
25-04-2018 Charlotte Raats Van Lottie! R 100.00
10-06-2018 Liza-Mari Van Den Berg R 200.00
21-06-2018 Rosette Jordaan R 100.00





Copyright © 2013-2018 : Comrades Marathon Association | Online Entries by OnReg.com